Pous Martinus V

Pous Martinus V
Geboortenaam Oddone Colonna
Pontifikaat begin 11 November 1417
Pontifikaat eindig 20 Februarie 1431
Voorganger Gregorius XII
Opvolger Eugenius IV
Gebore ± 1368
Genazzano, Italië
Sterf 20 Februarie 1431
Rome, Italië
Ander pouse genaamd Martinus

Martinus V[1] was die 206de pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1417 tot 1431. Hy is tot pous verkies na die dood van sy voorganger Pous Gregorius XII hoewel die al op 4 Julie 1415 afgetree het. Hy was die eerste erkende pous na die Westerse Skisma.

  1. Martin V. (2008). Encyclopædia Britannica. Deluxe Edition. Chicago: Encyclopædia Britannica.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search